top of page

Staptoer 2023

Ons staptoer was vanjaar by Suikerboschfontein naby Carolina in die Badplaasomgewing.
Wanneer: 14-16 Julie 2023

Vir enige navrae kontak: Kerkkantoor: 012 362 7237

                                         Epos: nhkphiladelphia@gmail.com

'n Paar fotos van 2023 se staptoer!

bottom of page