top of page

Eerstejaarsafskopkamp

EJAK landscape

12783756_463306543871581_1589924559489091083_o

IMG_4923

EJAK landscape
1/9
Meer inligting oor die Kamp
Wil jy aan FOMO (Fear of missing out) lei? Natuurlik nie! So vermy dit sommer dadelik en skryf in vir die beste eerstejaarskamp in die suidelike halfrond.
Dit is vanaf 18 Jan - 22 Feb 2025. Hierdie jaar gaan GROTER, BETER en net die BESTE wees.
Meer oor die Kamp:
2025 se kamp gaan by Tarentaalpan kampterein, Thabazimbi gehou word. (www.tarentaalpankamp.co.za).
Die tema is op VAT VLAM...
Die kostes beloop om R1200 vir eerstejaars en R1100 vir seniors wat al gekamp het.
So skryf sommer vandag nog in en kom begin jou universiteits loopbaan op die regte noot.
Navrae

Vir meer inligting kontak asb een van die volgende persone:

Dr. Sanrie de Beer
083 226 1866

At Hattingh
064 272 1699

Armandt Pelser
083 382 7832
bottom of page